Tussen Sterre nooi jou uit…

Tussen sterre nooi jou uit om saam met hulle en Jay te kom kuier op braaidag opelug konsert.  Kaartjies beskikbaar teen R100.00p/p, braaiplekke beskikbaar teen R100.00 hope stalletjies beskikbaar:

  • Chipstix, Roomys, Hamburgers, Henna, Koffie, Biltong, Waffles, Lollies Pannekoek, Sosaties, Facepaint, Mini Doughnuts, Spookasem, Boereworsrolle, Crafts, Leer Belde, Kota’s, Speelgoed Lekkers, Snowcone Smoothies Mojito’s, Chicken nuggets & Chips, Hennaa Tatoo’s, Leather handbags and wallets, Pizza Cone’s

Maag gou die tyd raak min…

Vir meer inligting skakel 078 457 5768

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *