Jukskei presteer in Noordvaal

Devan van der Velde, Wion Horn, Michael Lombard, Nickyzevenster en Dylan Erasmus het aan die Noordvaal Jukskeitoernooi deelgeneem.  Hulle het die toernooi met 20 punter gewen.

Devan, Wion en Michale is aangewys as uitblinkers.

 

Baie geluk.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *