Familie Braaidag Saam Jay

Kom en geniet Familie Braaidag by Bastion saam met Jay.

24 September 2018.

Hekke open 10:00

12:00 Uur Voorvertoning – Tussen Sterre

14:00 uur Jay Optrede

Kaartjies R100.00 per persoon – Skakel 078 457 5768 / 076 331 7492 vir navrae

Braaiplekke beskikbaar teen R100.00 slegs gazebo’s op bespreekte plekke.

Hope Stalletjies en eetgoed.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *