Graad 8-Ouerinligtingsaand CD 2018

Indien u nie die ouerinligitngsaand (21 November 2017) vir 2018 se graad 8’s nie bygewoon het nie, is u welkom om die inligitng af te haal by die skool.  U kan ook hier kliek om die interaktiewe CD af telaai vir die rekenaar wat ook al die inligitng bevat.*

Indien u die skool wil besoek om enige afdeling te besigtig is u welkom om ‘n afspraak te maak by Me. Cheryl Snyman by 010 140 1319 of ‘n epos te stuur na hoof@bastionhs.co.za.

*Die interaktiewe CD is slegs bruikbaar op ‘n Windows rekenaar.  Die program is oor die 90MB, indien u dit nie kan aflaai nie, kom kry die CD by die skool.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *