Telefoon Nommers

Ons wil graag u inlig ons is bewus van die probleem waar u die huidige skool nommers skakel en u kom nie deur nie.  

Ons het wel nou 2 nuwe nommers aangeskaf wat u kan gebruik om die skool te skakel:

  • 010 140 1319
  • 010 140 1320

Die bestaande nommers kan nog gebruik word.  Jammer vir die ongerief en dankie vir u samewerking in die verband.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *