Registreer vir Bastion Alumni

 

Ons wil graag ‘n punt daarvan maak om met ou-Bastion leerders kontak te behou,  dus het ons die Bastion Alumni blad geskep. U kan inligitng daarop invul en ons kan dit dan bestuur en u per sms of epos in kennis stel van enige gebeure.

Ons nooi u graag uit na die Bastion Alumni blad te gaan kyk!

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *