2017/2018 Hoofleiers kry hul witbaadjies

Mnr Koekemoer het vanoggend die witbaadjies vir ons voorsitter (Riaan de Jager) en ondervoorsitter (Kayla Watson) oorhandig. 

Ons wens hulle baie sterte toe met die taak en weet hulle sal suksesvol wees daarin.

Baie geluk Riaan en Kayla!

WNH-2
« 1 of 4 »

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *