Cansa Relay for Life

Dis ‘n deurnag-geleentheid van 18:00 op 13 Oktober tot 6:00 op 14 Oktober.

CANSA beloof: Baie kosstalletjies! Vermaak! Pryse!

Hulle slagspreuk is: Celebrate! Remember! Fight Back!

Individue of spanne kan inskryf. Spanne kontak Ester: 061 700 5000.

Survivors en Caregivers kontak Elize: 074 101 4850
Besoek ook gerus die volgende webwerf vir meer besonderhede: http://www.relayforlife.org.za/what-is-relay/

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *