Judo – Ferdi werf eerste op ranglys

 

Ferdi verwerf ‘n goue medalje by die Naionale ranglys kompetiesie in Oos London die naweek vna die 25st tot die 27st Augustus.
 
Die Nasionale ranglys kompetisie is om te bepaal hoeveelste jy as Judoka gelys is op die nasionale ranglys. Die ranglys bepaal die uitnodiginde Judokas vir volgende jaar wat plaasvind gedurend Januarie en bepaal ook die uitnodiging na die Nastionale proewe wat plaasvind in Februarue.
 
Ferdi get eerste plek behaal op die ranglys vir sy groep en gewig.
 
Baie geluk Ferdi

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *