Mnr En Mej Bastion 2017

Baie dankie aan al die leerders, personeel en borge wat gehelp het om ons Mnr en Mej Bastion hierdie jaar weereens ‘n sukses te maak! Geluk aan al die leerders wat deelgeneem het, julle was spoggerig, en werklik iets om op trots te wees!

Daar sal ‘n DVD van die aand beskikbaar wees vir R120. Bestellings word by Juffrou Jonker gedoen. 
Fotos sal op ons Facebook-blad gelaai word sodra dit klaar geproseseer is.

Die wenners:
JUNIOR SEUNS
2de Prins: Quinten Labuschagne
1ste Prins: Brian Janse van Rensburg
WENNER: Neo van der Plank

JUNIOR DOGTERS
2de Prinses: Ashley Shaw
1ste Prinses: Bronwyn Labuschagne
WENNER: Zanelle Mckittrick

SENIOR SEUNS
2de Prins: Kevin Grimbeeck
1ste Prins: Bradley Davel
Mnr Bastion: Riaan de Jager

SENIOR DOGTERS
2de Prinses: Chanelle van Heerden
1ste Prinses: Annelize Roodt
Mej Bastion: Zandri Stapelberg

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *