Bastion bemark Braaidag met Personeelkonsert

 

Bastion se personeel het Vrydag geesvang sessie gehou om die Braaidag van 25 September te bemark.

– Ons dink die onderwysers het dit meer geniet as die leerders!

Kaartjies is nog beskikbaar vir die Braaidag. Kontak Me Van der Vyfer (0784575768) vir verdere navrae.

 

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *